Back to results
Cover image for book Sterre is vir ewig

Sterre is vir ewig

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624053552
eText ISBN:9780624058717
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dit het alles begin met ’n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was ’n ramp en haar eerste ontmoeting met Francois ’n fiasko. Die vlaswit hare kon sy mettertyd aanvaar. Maar die skade wat die verleidelike Bolander met die kwiksilwer oë aan haar hart veroorsaak het, was onherroeplik. Sy weet hy’s ’n rokjagter en ’n meisie-morser; sy weet sy moet hom uit haar lewe sny. Maar ’n verraderlike hart laat hom nie voorskryf nie, selfs nie eens toe Erin se kleinsus, Lara, aankondig Francois is háár trouman nie. Erin se hart is verskeur en sy probeer Lara desperaat waarsku: Francois het ’n vrou en kind. Maar kleinsus is ’n hardkoppige tiener en min lus vir raad, en die liefde is nie ’n paar skoene wat jy kan uitskop as dit nie pas nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.