Back to results
Cover image for book Vat 'n gap

Vat 'n gap

By:Jana du Plessis
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624052739
eText ISBN:9780624058632
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Londen sal sy kan vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Veral van die goed wat sy wil vergeet. Fashion is haar ding, maar beslis nié skottelgoedwas in bars en loodgrys lug nie. Boonop is haar woonstelmaats nie juis waaraan sy gewoond is nie. Die flambojante Kaapse Frank staan reg om haar te help werk kry, maar watwou sal sy wat Jaz is nou waitress speel? En Annika is alte preuts – sy nooi Jaz dan glad saam na haar selgroepie!Maar nou is dit waar dat die fabulous werk in fashion nie lyk of dit gaan gebeur nie. Kinders oppas? Jaz moet dit maar ’n go gee, en die liewe klein Lily wat sy só ontmoet is ’n deel van Jaz se ontwaking tot wie sy eintlik wil wees. Haar gap-jaar word ’n tyd van leer wat sy wil doen met haar lewe, leer om op haar eie voete te staan – al is dit gillend en skreeuend – en uiteindelik ook leer wat ’n mens aan ander mense het – allerlei soorte ander mense, ook die sexy Brendan

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.