Back to results
Cover image for book Jannie Mouton: En toe fire hulle my

Jannie Mouton: En toe fire hulle my

By:Carié Maas
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624049319
eText ISBN:9780624058519
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.