Back to results
Cover image for book As die stroom jou vat

As die stroom jou vat

By:Jeanne Els
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624049708
eText ISBN:9780624058458
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Dit is kritiek belangrik om nóú reeds, wanneer ’n mens normaal redeneer, met jou familie en vriende ooreen te kom: Help hou my geharnas teen die afgrond. Hou my dop. Wanneer ek weer in ’n depressie verval help maak seker dat ek betyds professionele hulp kry en daarmee volhou…”Ná haar pa se selfmoord beloof Jeanne Els haarself dat sy nóóit so iets sal doen nie. Jare later word sy self deur die stroom meegesleur. Sy sluk ’n oordosis voorgeskrewe pille terwyl die res van haar gesin elders in die huis rugby op televisie kyk en die grassnyers buite zoem...In As die stroom jou vat beskryf Jeanne hoe sy, danksy genade, volgehoue terapie en medikasie, haar lewe kon hervat.Sy ondersoek die raaisel van selfmoord en gesels openhartig met ander bekendes wat probeer selfmoord pleeg het en met gesinslede en vriende wat die selfmoord van ’n  geliefde beleef het.Een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde psigiaters deel sy kundigheid en daar is uittreksels uit selfmoordbriewe.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.