Back to results
Cover image for book Hiervandaan

Hiervandaan

By:Dana Snyman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624053187
eText ISBN:9780624058397
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van ’n wit pa en ’n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie “Inkandla” – tuisdorp – en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy by President Zuma se broer aandoen. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word...Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat “hiervandaan” is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.