Back to results
Cover image for book Die laaste Afrikanerleiers

Die laaste Afrikanerleiers

''n Opperste toets van mag
By:Hermann Giliomee
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624052555
eText ISBN:9780624058380
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.