Ettie Bierman Keur 6
| By: | Ettie Bierman |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624048992 |
| eText ISBN: | 9780624058342 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2010 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Volmaan op Mopanie: Katie Lategan se kom en gaan was nog altyd haar eie. Maar wanneer haar pa, ’n wildbewaarder op Mopanie, onverwags Kaap toe moet gaan, maak Steyn van Zyl sy opwagting om haar op te pas. Toestande is plofbaar so na aan die Mosambiekgrens, en tot Katie se ontsteltenis hou Steyn haar kom en gaan met ’n valkoog dop. Dokter Linda: Op Donkerhoek hoor dokter Linda Behrens dat haar vennoot vir die volgende ses maande die soort man is wat elke vrou graag voor die kansel wil hê. Net jammer Marius wil niks van Linda weet nie . . . Die Bekvelder: Anne-Marie van Zyl aanvaar teensinnig ná haar ma se dood haar stiefoom, Wynand Visser, se aanbod om op sy spogplaas te gaan bly. Maar daar aangekom is Wynand skoonveld en Nicolaas, die eintlike eienaar van die plaas, is glad nie gelukkig met die stand van sake nie.