Back to results
Cover image for book Sarah du Pisanie Omnibus 2

Sarah du Pisanie Omnibus 2

By:Sarah du Pisanie
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624049371
eText ISBN:9780624058335
Edition:1
Copyright:2010
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In ’n Prinses vir Somi is Armand du Bois die prins van Somi, fabelagtige stad aan die Kus van die Dood. Dié stad word bedreig deur mense uit die sogenaamde beskaafde wêreld, en Armand moet ’n besluit neem oor die lewe van ’n jong edelvrou uit die Kaap die Goeie Hoop. Maroelas uit Libanon speel af tydens die laaste jare van die Tweede Wêreldoorlog, in die ou Duits-Wes. ’n Jong soldaat, Henning de Waal, moet skielik eiehandig vier klein blondekop-dogtertjies wat wees gelaat is, versorg.En Toe kom Klaartjie is ’n opwindende verhaal oor ’n rabbedoe-verpleegster wat amper haar moses teëkom in haar nuwe werkgewer, ’n baron wat jonk en aantreklik is, maar ook hooghartig en afsydig.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.