Back to results
Cover image for book Agter die skerms

Agter die skerms

Seks en dwelms in TV-land
By:Christo Gerlach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054443
eText ISBN:9780624058076
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Met hierdie ware verhaal onthul die akteur en televisie-vervaardiger Christo Gerlach die skokkende werklikhede agter die glans van die vermaaklikheidsbedryf.As kind moes Christo die papawers uit sy ouma se tuin ruk omdat sy oupa in die Volksblad gelees het dat dié blom 'n bron van opium is. Jare later sou Christo homself moes ruk uit die kloue van 'n kokaïene-verslawing.In sy soms pynvol eerlike verhaal vertel hy van sy soeke na die liefde en aanvaarding wat sy pa nooit vir hom gegee het nie, van hoe hy TV-ster geword het in reekse soos Piet-my-vrou, Sterretjie en Transkaroo, en later vervaardiger van top-reekse soos Idols, Glitterati en Tonge los. Hy ontbloot sonder skroom wat agter die skerms van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf aangaan. En hy praat ook reguit oor sy verslawings aan kokaïene en Stilnox.En dan is daar die skim van Alfredo - die man wat in sy donkerste ure deel van sy vernietiging was. Christo se reis neem hom van die donkerte tot 'n plek waar genesing kan begin - 'n nuwe lewe van selfaanvaarding.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.