Moord op Griekwastad
Die storie van die Steenkamp-treurspel| By: | Charné Kemp |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624057345 |
| eText ISBN: | 9780624057352 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het. Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde. Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes. Maar soos die stof gaan lê, vorm 'n ander prentjie. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het. Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.