Back to results
Cover image for book Hartland

Hartland

By:Deon Opperman; Kerneels Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056911
eText ISBN:9780624056928
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg vir ’n pakkende leeservaring. Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na ’n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van ’n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslikheid hulle dit te bowe laat kom. Die leesplesier lê in die detail waarmee Opperman kleiner kwinte en kwale teken, en die ontknoping van die drie familieverhale word ’n magtige emosionele oomblik waarin die harde werklikheid van ons land vir almal ’n pad vorentoe uitstippel. Die TV-teks is verwerk deur Kerneels Breytenbach. Vir die eerste keer word die volle verhaal van Hartland hier vertel.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.