Back to results
Cover image for book Ettie Bierman Keur 8

Ettie Bierman Keur 8

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056751
eText ISBN:9780624056768
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

"Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in ’n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in ’n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe . . . Daar kom ’n tyd: Wanneer haar man in ’n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar dié man glo sy is ’n blote fortuinsoeker. Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het ’n oog vir ‘n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar ál die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat ’n teddiebeer op ’n ou oom se skoot meer as net ’n speelding is!"

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.