Lydia en die loodgieter
| By: | Anita du Preez |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624056683 |
| eText ISBN: | 9780624056690 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
"Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad. Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad. Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is ’n fees van ’n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.Bernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughê. Een van haar skilderye word gekies vir ’n uitstalling by ’n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by ’n kruispad. Wie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?"