Back to results
Cover image for book Nuwe liefde op Môredou

Nuwe liefde op Môredou

By:Liesbet Minnaar
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056393
eText ISBN:9780624056409
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Milla het ’n plaas geërf. Sy’s ’n stadsmeisie – ’n gholfbaanontwikkelaar – maar die feit dat haar pa wat sy nooit geken het nie nou vir haar ’n plaas nalaat . . . Sy moet eenvoudig gaan kyk. In die Karoo aangekom is sy gou oortuig dat haar plaas, Môredou, absoluut ’n spog-gholfbaan moet word. Sy sien reeds die sukses van dié gewaagde solo-onderneming voor haar geestesoog, al bly ou Daantjie Appels sy ganse lewe daar en al het die plaas ’n eie bekoring wat sy mettertyd leer liefkry.Maar sy het nie gereken op teenstand soos dié wat Lukas haar bied nie. Hy doen navorsing oor die gebied se silwervossies, en hoewel die vonke sommer dadelik tussen hom en Milla spat, staan die silwervosse en Môredou se toekoms tussen hulle. Om van sy opdringerige eks nie te praat nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.