Back to results
Cover image for book Liefde met gevoel

Liefde met gevoel

By:Helena Hugo
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056379
eText ISBN:9780624056386
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Laerskoolonderwyser Magriet sit in ’n penarie met Walter. Sy’t gedink hy’s die een, maar o wee! ’n Seevakansie by sy ouerhuis, waar daar van haar verwag is om heeldag en aldag vis te vang, vis te eet, vis te bewerk . . . Dis nou vir haar duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie, en nie net oor die vis nie – maar hoe om van hom ontslae te raak? Wanneer sy boonop weens ’n besering fisioterapie moet kry, en haar terapeut die mooiste man is wat sy in haar hele lewe gesien het, raak die saak kritiek. Maar Pierre, die fisio, het ’n vreeslik sexy meisie en is in elk geval hoogs professioneel met Magriet; sy staan nie ’n kans nie. Tog . . . ’n meisie mag darem droom . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.