Back to results
Cover image for book Engeltjie met vlerke

Engeltjie met vlerke

By:Madeleine Malherbe
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056355
eText ISBN:9780624056362
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Brenda sit ná haar man se skielike dood met ernstige finansiële probleme en kwelvrae oor haar ontslape man se etiek. Boonop verloor sy haar werk as verpleegster. Sy moet inspring om geld te verdien en verhuur die woonstel langs haar huis aan ’n sjarmante man, Ben, wat spoedig ’n groot rol in haar lewe begin speel. Hy sal haar ’n lewe van kalmte, vastigheid en sekerheid kan bied. Hy’s suksesvol, en in terme van geld . . .Maar intussen word haar buurman, Tinus, ’n goeie vriend van die gesin. Hy’s sexy, die kinders hou van hom, en watter vrou vind nie ’n vlieënier aantreklik nie?Brenda gaan as proeflopie saam met albei mans weg vir naweke, bloot as vriende. Haar en Tinus se tydjie in Durban word ontwrig deur ’n noodgeval wat Brenda se mediese vernuf tot die uiterste beproef.Terug by die huis moet sy moeilike besluite maak. Watter man het die sleutel tot haar hart?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.