Back to results
Cover image for book Lelie van die laagte

Lelie van die laagte

By:Helene de Kock
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624045663
eText ISBN:9780624056096
Edition:1
Copyright:2007
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.