Back to results
Cover image for book Terug na Eden

Terug na Eden

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056089
eText ISBN:9780624056089
Edition:1
Copyright:1988
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Nols Retief se kleinkinders kry swaar: Nols junior, wat die pad gevat het ’n week na sy oupa se testament gelees is, kruip nou – vier jaar later – steeds in Midas Hammond se dobbelstad weg. Janneman, wat met Nols se verloofde getroud is toe hulle ontdek dié is swanger, sit nou opgesaal met ’n terminaal siek kind en ’n vrou wat haar hele lewe wy aan die versorging van dié arme mensie. Isabé, wat ’n uiters belowende verpleegloopbaan in die stad gehad het, plak nou pleisters op die kinderhuiskinders se nerfaf knieë . . . En soos hulle op Paradys wag op die reën, wag elkeen ook op uitkoms vir hul persoonlike probleme, en hoop hulle dat die liefde sterk genoeg sal wees om te oorwin . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.