Soekers na die son
| By: | Ena Murray |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624056072 |
| eText ISBN: | 9780624056072 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 1986 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Toe ou Nols Retief, die patriarg van Paradys, op rype ouderdom sterf, is almal hartseer maar geensins verbaas nie, want hy het ’n vol en regverdige lewe agter die rug – daarvan kan sy seuns Helgard en Arnold, en sy skoondogters Elise en Rita en ook hulle kinders getuig. Maar op die dag dat sy testament gelees word, bars die bom. Heeltemal onverwags word die sondes van die vaders (en die moeders!) geopenbaar, en moet elkeen van die kinders – Nols junior, Isabé en Janneman – skielik bitterlik swaar dra aan die gevolge van hul ouers se dade – gevolge wat ook tot in die volgende geslag gevoel sal word . . .