Back to results
Cover image for book Huise van klei

Huise van klei

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056065
eText ISBN:9780624056065
Edition:1
Copyright:1988
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Elise, ’n Kaapse hawehoer wat tot inkeer gekom het, vertrek na Paradys, die Karooplaas waar sy grootgeword het, maar keer kort voor lank weer terug. Sy het die fout gemaak om teenoor Helgard, die jong man wat op haar verlief geraak het, te bieg oor haar verlede . . . Sy begin studeer en vorder goed – tot die dag dat ta’ Vroeteltjie, Paradys se huishoudster, laat weet sy móét huis toe kom, want haar pa is siek en het haar nodig. Die eerste mens in wie Elise haar op Paradys vasloop, is Helgard. Helgard wat haar uit sy lewe verban het omdat sy eerlik was oor haar verlede, maar dit nou baie duidelik maak dat hy Elise hoegenaamd nie vergeet het nie . . . al is hy deesdae ’n getroude man met twee kinders.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.