Back to results
Cover image for book Die dieper droom

Die dieper droom

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056058
eText ISBN:9780624056058
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur ’n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy ’n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik – kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met ’n allesverterende passie wíl vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in ’n skemerwêreld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere – ’n wêreld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans ná donker te waag . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.