Sê groete vir pappa
| By: | Ena Murray |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624055891 |
| eText ISBN: | 9780624055891 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Nadat Reino Vos se vrou, Chrisma, hom so onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat het, bedank hy as predikant; word hy doodgewoon meneer Vos – hoof van die Sonopkinderhuis. Dit is in dié hoedanigheid dat hy weer kontak maak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie sy Chrisma weggeloop het. Hoewel aanvanklik bitter teensinnig, willig Rita weldra in om as huismoeder in die kinderhuis op te tree en begin ’n innige vriendskap mettertyd tussen haar en Reino groei. Maar toe die nuwe dogter, Madelyn le Roux, tot die kinderhuis toegelaat word, verander alles asof oornag; ontaard hul rustige, beskermde bestaan in ’n nagmerrie, en verloor Rita alle hoop om ooit weer tot Reino deur te dring . . .