Back to results
Cover image for book DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

Stories van gister en vandag
By:Lindie Koorts
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624055853
eText ISBN:9780624055860
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy gesê: "dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring". Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het. Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd - die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister ná 1994 - probeer ook dié vraag te beantwoord.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.