Anna Atoom en die magnetiese meermin
| By: | Elizabeth Wasserman |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624054887 |
| eText ISBN: | 9780624054894 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $10.45
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar - dit alles te midde van 'n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in 'n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wêreld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op 'n ramp afstuur? En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se bose plan?