Back to results
Cover image for book Elza Rademeyer Omnibus 5

Elza Rademeyer Omnibus 5

By:Elza Rademeyer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054832
eText ISBN:9780624054849
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Raaisel van die liefde is Brian die mooiste man wat Pikkie nog gesien het. Sjarmant en wêreldwys – en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Maar kan sy hom vertrou? Is hy wat hy voorgee om te wees – of het hy ook maar voete van klei, soos al die ander . . .? In Klippie in die skoen wil Tobie ’n ouerige dame aanstel om sy kinders op te pas. Maar dan daag die bloedjong, ongekunstelde Jantjie – kwansuis sy niggie – op om dié pos te vul.  En in Verlange na Brandersbaai gaan hou Lizette en Wanda vakansie by die see. Daar leer ken Lizette vir Tom. Ook ontmoet sy die aantreklike Hennie.  Ná die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie daarvan nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Ná die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.