Back to results
Cover image for book Louisa du Toit Omnibus 6

Louisa du Toit Omnibus 6

By:Louisa du Toit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054818
eText ISBN:9780624054825
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dryfhout is die aangrypende verhaal van 'n jong onderwyseres wat in 'n maalstroom van emosies beland. Petro en Danie het reeds op laerskool gekys geraak. Aan haar gevoel vir hom twyfel sy nie, en hulle brand om te trou. Daar ontstaan egter 'n sterk, wedersydse aanvoeling tussen haar en haar nuwe skoolhoof, Louis Paulter. In Gesig van die lewe word liefde, eensaamheid en wanaanpassing op eienaardige maniere openbaar in die losieshuis van Sarah Bird. Want waar kom sulke dinge beter aan die lig as wanneer ’n groep mense onder een dak saamgegooi word? En in Uur van die pêrel keer Brenda en Nico terug na Suid-Afrika nadat hulle op ’n oorsese toer ontmoet en verlief geraak het. Haar nuwe tuiste is Nico se mielieplaas, Mooifontein. Maar nou begin hulle mekaar eers wérklik ken . . . en probleme begin toenemend in die verhouding opduik.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.