Back to results
Cover image for book Mieke rock uit

Mieke rock uit

By:Jana du Plessis
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054573
eText ISBN:9780624054580
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Geskei op 25, en dít met net ’n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wêreld lyk sy soos net nog ’n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie ’n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van ’n sussie, Kayla, en dié se vriendin Darling (hulle verkies die term “band bitches”) waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg.Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms – ook al kom niks sonder swaarkry nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.