Back to results
Cover image for book Liefde onder die sterre

Liefde onder die sterre

By:Susan Pienaar
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054535
eText ISBN:9780624054542
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is ’n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie ’n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.