Back to results
Cover image for book Sonnet sonder woorde

Sonnet sonder woorde

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054511
eText ISBN:9780624054528
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Valdi en haar niggie Fiela het lank gespaar vir hul Europese vakansie. Hulle kom op die ingewing van die oomblik ook na Capri, maar binne minute van hul aankoms, sien Valdi al in haar geestesoog hoe die hele vakansie in ’n opperste nagmerrie ontaard. Want wie tref sy op dié idilliese eiland aan? Niemand anders nie as haar groot skoolliefde, Duard, die een wat haar hart gebreek het, haar in die afgrond in verneder het, haar stoksielalleen met die gebakte patats gelos het . . .Van vlug terug vasteland toe kom daar boonop nie veel nie. Daarvoor sorg ’n beseerde Fiela, nou wel per ongeluk, maar sy’s ook nie juis spyt nie – daar’s immers meer as een aantreklike Afrikanerman op die eiland. Hoe gaan Valdi se seer hart Duard se nabyheid oorleef? Al het dinge tussen hulle reeds nege jaar gelede skeefgeloop, moet sy uiteindelik aan haarself erken dat sy nog nooit oor hom gekom het nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.