Back to results
Cover image for book Tannie Pompie se Oorlog

Tannie Pompie se Oorlog

In die Driehoek van die Dood
By:Deon Lamprecht
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054191
eText ISBN:9780624054207
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed. Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Swapo-insurgente het die land jaarliks deur dié gebied binnegesypel om sagte teikens aan te val. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp. Hy beskryf dit vanuit die perspektief van kommandant Roland de Vries, bevelvoerder van 61 Meg, die burgerlike vrywilligers en tannie Pompie, wie se man en skoonseun in die hinderlaag was. 'n Spannende en diep menslike storie wat wys daar is geen wenners in 'n oorlog nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.