Duiwelsklip
| By: | Mika le Killian |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624054177 |
| eText ISBN: | 9780624054184 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2012 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
'n Jong, pasgeskeide vrou begin diamante delf in die ou Wes-Transvaal om die pot aan die kook te hou. Skaars het Linda Louw haar voete gevind, of sy ontdek die skadukant van die diamantbedryf: 'n wêreld van smokkelary, geheimhouding en bruin koeverte vol kontant. Nog ontnugtering wag wanneer sy by 'n delfprojek in Angola betrokke raak. Linda sien ook hoe hierdie blink klippies gewone mense om haar in bedrieërs en leuenaars verander. Gierigheid dreig selfs om haar eie familie te verskeur. Te midde van dit alles moet sy die uitdagings van enkelouerskap, kleinburgerlike dorpenaars en die eerste plaasaanvalle in die distrik trotseer. - Die boek is gebaseer op die ervarings van die oudjoernalis Mika le Killian wat in die negentigerjare 'n diamantdelwer was.