Back to results
Cover image for book God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

By:George Claassen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054146
eText ISBN:9780624054153
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge. In dié boek antwoord bekende Suid-Afrikaners, twaalf gelowiges en twaalf ongelowiges, die diepste vrae van die mens se bestaan met verstommende openhartigheid.Afrikaanse meningsvormers lê hul diepste oortuigings bloot: die skrywer Antjie Krog, die teoloog Christina Landman, die digter Breyten Breytenbach, kommentator Rhoda Kadalie, skrywer Cecile Cilliers en tv-persoonlikheid Dave Pepler. Hul antwoorde verras: by van die ongelowiges is daar partykeer vonke van geloof, en by van die gelowiges skaduwees van twyfel.Die twee samestellers maak ook ’n ongewone paar: die wetenskapsjoernalis George Claassen, ’n uitgesproke ongelowige, en die oudpredikant Frits Gaum, ’n oortuigde Christen. Hul indringende vrae word reguit en roerend eerlik deur die bydraers beantwoord. Die uiteenlopende bydraes bring vars perspektiewe tot die godsdiensdebat en beloof om groot reaksie in die Afrikaanse media te ontlok.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.