Back to results
Cover image for book Die SAW in die Grensoorlog

Die SAW in die Grensoorlog

1966-1989
By:Leopold Scholtz
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624054085
eText ISBN:9780624054092
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe dié stryd verloop en wie het dit gewen?Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in dié oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente – onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad – werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola en die destydse Suidwes, die SAW se strategie en die oorgrensoperasies in Angola.Onderhoude met hooggeplaaste SAW-offisiere en oudsoldate se aangrypende vertellings dra by tot die volledigste beeld tot nog toe van operasies en veldslae soos Cassinga, Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea, Moduler en Cuito Cuanavale. Navorsing uit die Kubaanse argiewe is ook betrek.Scholtz bied vars perspektiewe op jare lange strydpunte, onder meer oor wat by Cuito Cuanavale gebeur het. Deur te vra wat elke party se doelwitte met die oorlog was en of dit bereik is, antwoord hy die omstrede vraag: Wie het die oorlog gewen?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.