Back to results
Cover image for book Satyn Omnibus 1

Satyn Omnibus 1

By:Marijke Greeff
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624053910
eText ISBN:9780624053927
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lê Alexandra se wêreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ’n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Dié man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die “sjokolade-stem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.