Blou Maandag
| By: | Kerneels Breytenbach |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624053897 |
| eText ISBN: | 9780624053903 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem. Daarvolgens was 25 Januarie vanjaar die amptelike, wetenskaplik bewese Blou Maandag. Die dag waarop mense regtig lelik depressief geraak het. Tafelberg-Uitgewers het 'n klompie interessante persoonlikhede gevra om lekker onderhoudend te vertel van hul ondervindings. Kom verkneukel jou in die ergste Blou Maandag wat al beleef is deur mense soos Elma Postma, Peter Veldsman, Toast Coetzer, Anton Goosen, Lien Botha, Ollie Viljoen, Kerneels Breytenbach en Schalk Joubert.