Back to results
Cover image for book Spookskip

Spookskip

By:Antoinette Diedericks
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624052845
eText ISBN:9780624053750
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Tweelingbroers Christo en André ontdek ’n glasbotteltjie in ’n winkeltjie vol seevaartaandenkings in Houtbaai. Die eienaardige rooi gloed en die vreemde klomp syfers wat een nag uit die botteltjie stroom verander hulle ietwat vervelige vakansie by ouma en oupa eensklaps in ’n opwindende avontuur!Die derde boek wat as vervolgverhaal in KleinB, Die Burger se kinderblad, verskyn en daarna deur Tafelberg uitgegee word. Die eerste was Fanie Viljoen se Kaptein Hamerkophaai en daarna het Harlekyn, deur Jaco Jacobs, gevolg. Skole het weekliks saamgelees en die klasaktiwiteite voltooi wat spesiaal vooraf deur ‘n span opvoeders uitgewerk is.Lesers van die boek sal ook die aktiwiteite kan aflaai by www.dieburger.com of www.nb.co.za.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.