Elza Rademeyer Omnibus 4
| By: | Elza Rademeyer |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624052814 |
| eText ISBN: | 9780624053682 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
n Kronkelpad na geluk werk Jessica op Biesiesdal in oom Josie se slaghuis en loseer sy by tant Mart – vir hulle is sy amper net soos ’n dogter. Maar haar liefdeslewe is ’n warboel. Jessica se verhouding met twee aantreklike broers en ’n oudsenator se boheemse dogter sorg dat dié verhaal ’n pad loop wat nooit ’n vervelige oomblik het nie.In Jy behoort aan my lei Sura se ontmoeting met Hennie op Komslaagte tot groot ontberings. Verkragting en ’n afgryslike ongeluk is maar twee van die enorme struikelblokke wat sy moet oorkom voordat sy ware geluk kan vind.En in Hamerkopnes is Caroline Bester doodgelukkig in haar werk én haar verhouding met Darius. Daarom is sy nie voorbereid op die uitwerking wat die skatryk Mark Johnson op haar lewe sal hê wanneer hul paaie kruis nie.