Back to results
Cover image for book Schalkie van Wyk Keur 8

Schalkie van Wyk Keur 8

By:Schalkie van Wyk
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624052777
eText ISBN:9780624053668
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marné op Flaminke-eiland. Dis ’n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Reënboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle word dadelik vriende. Maar wat voer sy besonder aantreklike broer, Benno, in die mou? Is hy die gewetenlose rokjagter wat almal sê hy is? En in Bittersoet verlange dring Leandri se ryk ouma daarop aan dat sy verloof moet raak aan hul huisvriend Mauritz. Maar Leandri vermoed hy’s eintlik verlief op haar vriendin Anina. Net toe kom ’n geheimsinnige vreemdeling by hul huis aan .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.