Droomdelwers
| By: | Esta Steyn |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624051459 |
| eText ISBN: | 9780624053453 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.” Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig. Hulle kom te staan voor ’n oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.