Back to results
Cover image for book Wildvreemd

Wildvreemd

By:Carina Stander
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624053392
eText ISBN:9780624053408
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Nege jaar tevore het die vrou haar intrek in die Ruig geneem. Een maal per maand stap sy dorp toe om haar heuning te verkoop; dan trek die vroue wat haar gewaar hul asem skerp in. Sy vergiftig seuntjies, sê die mense. Die merk aan haar keel, dis waar die hiëna haar gebyt het; daarom is sy stom, sê hulle. 'n Gevaarlike vrou is sy; 'n heks; 'n hoer. Mal . . . Nege jaar ná haar aankoms stap sy nog 'n keer dorp toe, dié keer gedryf deur haar werklike bemoeienis, 'n alleenstryd teen wildstropers. Die hele dorp hou asem op. Dan breek daar 'n veldbrand teen die berghange uit . . . en dis asof almal se vrese en begeertes, ou wrokke en verlangens self in vlamme uitbars.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.