Sir David Pieter de Villiers Graaff
| By: | Dommisse, Ebbe |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624053033 |
| eText ISBN: | 9780624053231 |
| Edition: | 1 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $21.65
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Sir David Graaff se rykdom was gegrond in sy pionierswerk in die slaghuis en verkoelingsbedryf in Kaapstad, maar sy invloed het wyd gestrek. Hy was een van die jongste burgermeesters van Kaapstad en het ’n rol gespeel in die skep van Roggebaai en die stad se eerste elektriese straatligte, asook die ontwikkeling van die De Grendel wynlandgoed. Die Britse koningshuis gee hom ook ’n oorerflike ridderskap op sy oudag, waarna hy die dominee van die Grootte Kerk jong dogter trou om sy nalatenskap te verseker.