Suiderkruis
| By: | Morné Malan |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624046868 |
| eText ISBN: | 9780624052623 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2008 |
| Format: | Page Fidelity |
Lifetime - $18.84
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
’n Vrou klop by ’n Johannesburgse woonstel aan, en wanneer die deur oopswaai, ontmoet platteland en stad, verlede en hede, onvergenoegdheid en die diep-sluimerende oorspronge daarvan. Die verhaal van Magriet en haar kinders se skeiding word om die beurt deur al die betrokkenes vertel. En broksgewys wys die vertellers hoe daar bokant die ma se onverbiddelikheid en die kinders se morbiede stiltes, nagmerries en desperate liefde ’n windpomp uittroon – die simbool van hul almal se opkoms én val.