Back to results
Cover image for book Langverlof

Langverlof

By:Annemari Coetser
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046646
eText ISBN:9780624052524
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.