Back to results
Cover image for book Horrelpoot

Horrelpoot

By:Eben Venter
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624045427
eText ISBN:9780624052289
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Horrelpoot is die verhaal van ’n lewensveranderende reis.  Op 'n reënnag in Australië bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om dié opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika – meer spesifiek Suid-Afrika – wat in puin lê ná 'n ontploffing en onder die geweld van strydende faksies ineenstort. Natgesweet ná 'n onheilspellende vlug voer sy uittog hom dieper die onbekende in – verby die lydende massa langs die pad tot in die buitenste duisternis van die platteland. Daar is gerugte dat Koert hom op die ou familieplaas bevind, nou in besit van hul voormalige werkers. Dat hy daar, bewaak en afgesonder, vir hom 'n magtige ryk opgebou het as die Koning van Vleis. Hier, op Ouplaas, aan die einde van Marlouw se verskriklike reis, word die hart van vrees oopgekloof . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.