Back to results
Cover image for book Vlinder teen die ruit

Vlinder teen die ruit

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046240
eText ISBN:9780624052173
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Surita Kellerman het haar voorgeneem om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar nou is haar emosies en hormone besig om woer-woer te speel met haar. Hoe kan sy op Hendro, haar swaer, verlief wees? Is dit bloot onbewustelike simpatie oor die groot tragedie wat sy lewe – en op ‘n manier ook haar eie – onverwags oorval het? Gelukkig is Hendro se hoof by Suidkus-radio, Douw van der Linde, die man met die “sjokolade-stem”, byderhand om Hendro te ondersteun en te sorg dat hy, beeldhouer en vrye gees wat kort-kort neig om weer die ver paaie aan te durf, opnuut sy lewe in ‘n vaste baan kry. Maar is Douw nie dalk ook juis die mens wat Surita se lewe in ‘n nuwe rigting gaan dwing nie? En die dierbare klein Jorie, vol onskuld en onbewus van die onderstrominge in die lewens van die mense om haar . . .  gaan sy dalk iewers ‘n slagoffer word?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.