Back to results
Cover image for book Susanna M Lingua Keur 10

Susanna M Lingua Keur 10

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046981
eText ISBN:9780624052128
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Staan op, my beminde: Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk.Jy is my droommeisie: Op die klein plattelandse dorpie Denneheuwel voel Liza Steenberg dat die lewe by haar verbygaan. Johannesburg met sy polsende stadslewe wink vir haar, en kort voor lank bekom sy ’n betrekking by ‘n vooruitstrewende sakeonderneming. Rademeyer-beleggings se direkteur, Thys Rademeyer, is lank, blond en onweerstaanbaar aantreklik. Hy soek lankal na sy droommeisie, sy feeprinsessie, maar hoe moet hy kies tussen die mooie Liza en sy bekwame, beeldskone sekretaresse wat haar vangnet al jare lank fyn span? Lied van die reënvoël: Renet Rademeyer is radeloos verlief op die sjarmante en skatryk Oswald Strassheim. En ook Oswald het sy hart aan haar verloor ’n gelukkig toekoms vir die twee van hulle gesien. Maar nie een het rekening gehou met sy ma, die snobistiese en hovaardige Marion Strassheim, wat wil hê dat hy met Celesta Hauser moet trou nie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.