Back to results
Cover image for book Sewe dae

Sewe dae

By:Lizet Engelbrecht
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046967
eText ISBN:9780624052111
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer ‘n vriendin haar sonder haar medewete vir ‘n kompetisie inskryf  . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoïstiese Pierre Vaz. Die hele idee van so ‘n tipe kompetisie steek Esmerelda dwars in die krop. Die vonke spat sommer vinnig wanneer Esmerelda vir Pierre as die hotelbestuurder aansien en Pierre haar onmiddellik as ’n fortuinsoekers bestempel. Sy besef dat sy nooit ‘n week saam met die geharde, maar uiters aantreklike, besigheidsman sal oorleef nie en versoek dat die kontrak opgesê word. Maar Pierre weier botweg. As Pierre se privaat vliegtuig ’n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seëvier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.