Back to results
Cover image for book Schalkie van Wyk Keur 5

Schalkie van Wyk Keur 5

By:Schalkie van Wyk
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046363
eText ISBN:9780624052104
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Anderkant môre wag geluk:  ‘n Vakansie op haar oom se wynplaas is net wat Nicky le Riche nodig het om van haar hartseer te vergeet en helderheid te kry oor dr Erich de Lange, wat al so lank met haar wil trou.  Sy aanvaar ‘n pos as privaatverpleegster vir tant Monica Volkema en wanneer Reinder haar kom oplaai plaas toe, ontketen sy onwetend ‘n hele kettingreaksie van afguns, konkelary en misverstand. Lise Kirsten se geaardheid bring sonskyn aan al die inwoners van Heimat – almal behalwe die hovaardige en verwaande Herman Raubenheimer.  Terwyl Lise die verpleegster vir tant Renate is, en Deidré se kameraad, is sy vir Herman niks meer as ‘n arm verpleegster wat haar suster se foute moet regmaak nie.  Dis net oom Jopie wat sien dat die Son van liefde wil-wil deurbreek in hulle verhouding.  In ‘n Bruid vir Eduard  lyk Liesel Botha se toekoms rooskleurig wanneer Martin Eloff haar vir ‘n naweek Durban toe nooi.  Maar gou kom sy agter dat hy minder edele bedoelings het.  Gelukkig is daar ’n lang, donker vreemdeling daar wat tot haar redding sal kom – of gáán hy?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.