Back to results
Cover image for book Sabina's

Sabina's

By:Nadia de Wet
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046912
eText ISBN:9780624052098
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Lexi het ‘n hele paar probleme teen die tyd dat sy Johannesburg verruil om eetplek Sabina’s op Simonsrivier te begin. Daar is die regsgeding teen haar gewese vennoot, haar peperduur prokureur met die blink kantoor in die hartjie van Sandton en háár Eric wat twee jaar gelede die pad gevat het, ‘n maand later sy trouvrou ontmoet het en Lexi met ‘n groot Eric-vormige gat in haar hart gelaat het. Boonop het sy twee selibate jare agter die rug - en dít kan nogal impak hê op ‘n vrou se positiewe lewensuitkyk. Plotseling het sy te kampe met: ‘n ding vir ‘n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme én ‘n meisie; ‘n kok met ‘n wilde kyk in sy oë; ‘n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabina’s se mediabekendstelling wat soos ‘n hoëspoed Japannese trein nadersnel.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.