Back to results
Cover image for book Rabbedoe se temmer

Rabbedoe se temmer

By:Elza Rademeyer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624046271
eText ISBN:9780624052067
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Rykmansdogter Vicky Webster het nog nooit ’n steek werk in haar lewe gewerk nie en weet nie eens hoe om ’n eier te kook nie. Na haar pa se dood, kom sy met ’n skok agter dat hy hulle bankrot geboer het met sy uitspattige leefstyl en skielik het sy ’n sent in die bank nie. Wat nou? Gelukkig kruis haar pad met die aantreklike Wouter Hoyt wat haar voete onder haar uitslaan en sommer ook vir haar werk in hul huishouding aanbied. Maar die hoof van die huis, Pierre, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ’n baie jaloerse meisie. Dit kos Vicky fyntrap en baie wolhaarstories om haar werk te behou, maar haar rabbedoe-streke steek kort-kort kop uit. Sal een van die mans hierdie rabbedoe kan tem?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.